Hallo Daar en Welkom by fotoskool!
Jy is waarskynlik op hierdie bladsy omdat jy nuut aangesluit het by fotoskool en meer van ons wil weet... dalk is jy hier omdat jy lankal by fotoskool is - en meer wil weet. Dalk is jy op hierdie bladsy omdat jy effens verveeld rondgeklik het - en kaboemela - hier is jy!
Wel, in alle geval BAIE WELKOM!
Fotoskool is 'n webwerf waar ons lekker gesels oor fotografi…
You can share this page in two ways…
Share this link:
Send it with your computer's email program: Email this