Gimp vir Beginners

Hallo Almal,
Soos julle teen hierdie tyd weet is die program Gimp kosteloos van die internet beskikbaar. In hierdie reeks kort lesse vanaf my Gimp DVD, hoop ek leer elkeen van julle wat graag van Gimp gebruik wil maak sommer 'n paar lekker dinge.
Sepia Effekte op 'n foto:
In hierdie eerste video kyk ons hoe om 'n foto oop te maak, 'n sepia effek daarop te sit, 'n wit raampie daarom te plaas, en om die foto weer te save. Kom speel gerus saam en laat weet wat julle dink.
 
Maak 'n collage met Gimp:
In die volgende les kyk ons hoe om 'n collage te maak met Gimp. Die les duur so 10 minute en leer jou hoe om 'n paar foto's oop te maak as layers, en dan dele daarvan uit te vee, sodat die foto's onder dit uitsteek. Dis bietjie moeiliker, maar speel gerus. Dis die beste manier van leer:
 
Hier volg ook sommer 'n lekker kort lessie oor teks-effekte in Gimp. Dis baie maklik en kan tot ure se pret lei:
Teks Effekte:
 

In die volgende les wys ek hoe om met behulp van 'n blur filter en layer-deursigtigheid 'n sagte effek op 'n foto te skep:

http://www.youtube.com/v/vdO8Hyq5pNQ?hl=en&fs=1","allowfullscreen":"true";" class="align-center" src="http://static.ning.com/socialnetworkmain/widgets/lib/js/tiny_mce/plugins/media/img/trans.gif" width="425" height="344">

 

Hier volg 'n paar lesse uit my GIMP vir Beginners DVD:

Dit is lekker vir Beginners om net bietjie meer van GIMP te leer...

Les 1:

     

Les 2:

Les 3:

Les 4:

Les 5:

Les 6:

Les 7

Les 8:

Les 9:

Les 10:

Les 11:

Les 12:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html