Leersame Webwerwe

Hallo Almal,

 

Hier is sommer 'n lysie van webwerwe waar mens baie kan leer.

 

Oor die gebruik van 'n Flash, val gerus in by:

http://neilvn.com/tangents/

http://www.strobist.blogspot.com/

http://photonotes.org/articles/eos-flash/

 

 

'n Paar interessante fotograwe:

http://www.joemcnally.com/blog/

http://www.moosepeterson.com/blog/

http://www.kenrockwell.com/

http://www.revellphotography.com/blog/

http://www.mandrphotoblog.co.uk/

http://digitalprotalk.blogspot.com/

http://virtualphotographystudio.com/photographyblog/

http://zackarias.com/blog/

http://www.billfortney.net

http://mansurovs.com/

http://www.jasminestarblog.com/

http://www.jaypatelphotography.com/blog 

http://scottkelby.com/

http://jerryghionisblog.com/

http://billfortney.com/

http://deanbradshaw.com.au/ 

http://www.erikvalind.com/

 

Martie het ook die volgende interessante skakel gestuur:

http://webdesignledger.com/inspiration/30-magical-examples-of-natural-light-photography

 

Ilza het die volgende skakel met pragtige foto's gestuur. Loer gerus daarna - dit is baie inspirerend:

http://www.bbc.co.uk/news/world-12618167

 

Sagteware waarmee mens kan speel:

Microsoft se sagteware waarmee mens panoramas aanmekaar kan sit:

http://research.microsoft.com/en-us/um/redmond/groups/ivm/ice/

 

Nog gratis sagteware wat jy kan aflaai en gebruik:

 

Gimp is die alternatief tot Photoshop, maar kos niks:

http://www.gimp.org/ 

 

Photoscape is nog 'n gratis alternatief:

http://www.photoscape.org/ps/main/index.php 

 

En dan is daar natuurlik Google se alternatief (ook sonder koste), Picasa:

http://picasa.google.com/ 

 

Hier is sommer 'n lekker lysie van die gratis alternatiewe, sowel as wat hulle doen:

http://graphicssoft.about.com/od/pixelbasedwin/tp/freephotoedw.htm 

 

Lekker lesse oor fotografie - uitstekende opsommings oor beginsels:

http://manfrottoschoolofxcellence.com/

http://www.photographybb.com/

http://www.digitalphotography.com

 

 

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html