Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ferdinand van der Merwe on June 11, 2018 at 5:23pm

Die fotograaf se trots sonstrale en lig en tyd hier die regte tyd mooi so Leroi jy het hom 

Comment by Rika Schoeman on June 11, 2018 at 12:52pm

Die kleure is ongelooflik! Baie mooi Leroi.

Comment by Elna Geringer on June 11, 2018 at 12:11pm

Twee baie sterk gevoel in die foto is "harmonie" en "Atmosfeer". Jy het die perfek gedoen Leroi

Ek noem hierdie "genade-strale

Comment by Liz on June 11, 2018 at 11:05am

Uitstekend met prag kleure!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 11, 2018 at 10:02am

Baie mooi foto.

Comment by Johan de Beer on June 10, 2018 at 9:35pm

Pragtige foto en kleure

Comment by Hennie Cronjé on June 10, 2018 at 7:49pm

Sjoe, maar dis pragtig! Besondere kleure met goeie kontraste. Ook mooi skerp. Baie mooi!

Comment by Martie Venter on June 10, 2018 at 5:42pm

Dis pragtig, Leroi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html