The African plains are the most magnificent in the world.Could this be the reason for a history of bloody wars.Who would not want to be the owners and rulers of this beautiful and troubled continent.Greetings Leroi

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on September 15, 2018 at 7:52pm

Dit is pragtig Leroi en ñ mens kry werklik daardie gevoel van Afrika as jy na die foto kyk. WD!

Comment by Dawid Roos on September 15, 2018 at 6:40pm

WG

Comment by Tina le Grange on September 15, 2018 at 5:34pm

Leroi ek herhaal Hennie se kommentaar;  baie besonders.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 15, 2018 at 11:44am

uitstekend

Comment by Tersia Weitsz on September 15, 2018 at 10:34am

Pragtig

Comment by Hennie Cronjé on September 15, 2018 at 8:38am

Dankie Leroi - ook vir jou mooi woorde. Ja, Afrika het 'n bekoring van sy eie. Hierdie foto is pragtig en goed uitgevoer. Die horison is op die regte vlak en die reënbui pragtig. Mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html