Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Jou idee was goed met die motor as primêr en die windpomp as sekondêr. Wat die komposisie betref is die swart links bietjie groot en die windpomp half weggesteek. Wat jy moes doen, is om so ‘n tree of wat na regs te staan. Dan sou die swart kleiner gewees het en die windpomp regs van die kar verskyn het as volwaardige sekondêr. Verder is die foto goed uitgevoer met ‘n goeie verwerking. 

Comment by Dean Swanepoel on Wednesday

Fantastic, love the wind pump, brings back great memories from my childhood.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Interessante hoek Leroi.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html