Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on December 6, 2018 at 4:27am

Twee van FotoFunatics se kaarte kom dadelik by my op

  1. 1. Stimulus - 'n Goeie foto laat 'n mens stop en kyk. "n besonderse foto laat 'n mens stop en dink
  2.  Buitengewoon - Wat maak 'n foto besonders? 1st, die hoek waaruit jy die foto neem. 2de die ondwerwerp wat jy afneem. 3de die beligting

Hierdie foto tick al die boksies. Puik gedoen Ansie en ek ditto met Hennie tov die skrif

Comment by JJ on December 5, 2018 at 8:31pm

Treffende foto. WD!!

Comment by Ferdinand van der Merwe on December 5, 2018 at 7:08pm

Ek sien die wonder van die liggaamsdeel. Dit is sekerlik die behendigste van almal. Indien jy jou hand verloor is jy heelwat kwyt. Dis goed gewys mens kan emosie ook met die hand wys soos jy hier ook doen Ansie dis n treffende foto

Comment by Josef Steyn on December 5, 2018 at 4:11pm

Baie mooi beligting op die hand Ansie.

Comment by Willie Schoombee on December 5, 2018 at 3:39pm

Ansie ja dit is die tipe foto's waarvan ek baie hou, juis omdat mens dit op verskillende maniere kan interpreteer. Hier lyk dit of die hand omhulp uitreik. Goed gedoen!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 5, 2018 at 3:07pm

Fantasties!!

Comment by Hennie Cronjé on December 5, 2018 at 1:53pm
Hierdie is 'n low key foto met uitstekende beligting en komposisie. Dis pragtig! Met so 'n donker foto staan jou logo sterk uit omdat dit in wit is. Jy kan gerus 'n dowwer kleur gebruik. Verder is dit 'n uitstekende foto.
Comment by Rika Schoeman on December 5, 2018 at 1:30pm

Dis 'n foto wat mens se gedagtes prikkel, omdat daar soveel interpretasies rondom die hand kan wees. Ek jou ook van die skaduwees wat deur die vingers skyn. Mooi Ansie.

Comment by Magda vd Merwe on December 5, 2018 at 11:08am

Baie goed gedoen Ansie.

¬© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html