I am playing around with dandilions and water drops. It is still not perfect but I would like to know what can I do to get it perfect.

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on Thursday

wat 'n pragtige en tegnies goed uitgevoerde foto Heather. die backlighting gee 'n kunselement aan die foto. as dit jou eerste tree is hier by Fotoskool kan ons sommer pragtige bydraes van jou verwag

Comment by Dine Potgieter on Wednesday

Baie mooi foto! Die site is baie rustig (anders as ons klubkompetisie nou die aand - daar was metafories bloed op die dansvloer, en ons is almal stroef huistoe - maar het wel baie geleer!)

Comment by Pierre Hardinge on Wednesday

Hi Heather...a heartly welcome to our little community... am I correct in asumming that you are married to Robbie Aspeling?

If you can give a little more info/background about the photo it will really make it much much easier to help... Im assuming that used some kind of Macro technic to exicute this well captured photo.

I love the way you used backlighting to light your subject it brings in shadows in the foreground that is pleasing and ad to impact the photo has to the onlooker.

Focus: Check

Lighting: Check

Composition: Check

Focus: Check

Simplicity: Check

Comment by Pieter Steyn on Wednesday

Welkom hier by die beste fotoskool leerskool - baie mooi foto

Comment by Heather Aspeling on Wednesday

Baie dankie vir al die kommentaar.  Ek is nog nie seker hoe die site werk nie, so julle moet maar verskoon as ek foute maak.  My settings was Nikon D5600, F11,1/3sec, ISO 200, 105 makro lens.

Comment by Elna Geringer on Wednesday

Baie welkom ook van my kant af  en ek hoop ons gaan nog baie fotos van jou sien. Hier by Fotoskool leer ons almal saam,by mekaar en veral by die wat baie meer as ons weet en hulle kennis aan ons oordra. Om raad en kommentaar te gee, is dit soms nodig om te weet wat jou toerusting is en ook wat die kamera stellings was tydens die neem van die  foto. Jou kommentaar by ander fotos is ook baie welkom. Nog ‘n geheim is om gereeld  fotos te plaas

Jou foto is pragtig

Comment by Willie Schoombee on Wednesday

Welcome at Fotoskool Heather, as far as I can see it is already perfect, good composition as well as the light. Nice droplets too. Picture perfect!!!

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Pragtige foto waarmee jy afskop Heather. Baie welkom ook van my kant af.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Vir my is hy mooi Heather en welkom by Fotoskool.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Baie welkom by ons FotoSkolers.  Jou foto is baie mooi met mooi kleure en plasing.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html