Hierdie is weer een van my water druppels, settings F11,1/2sec, ISO200,105mm macro lens.

Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 24, 2018 at 8:33pm

OE!! dit is pragtig.

Comment by Hennie Cronjé on May 24, 2018 at 6:18pm

Dis pragtig met mooi eenvoud en kontras. Die skuins plasing gee die beeld ‘n gemaklike gevoel. Die kleure is pragtig. Dit wil voorkom asof die agtergrond redelik ver weg was. As dit so is, kon jy gerus nog ‘n groter velddiepte gebruik het, soos f20. Daar is een druppel wat uit fokus is en dan kon hy ook skerp gewes het. Met makro is die velddiepte besonder klein, selfs met hoë f-stoppe. 

Comment by Josef Steyn on May 24, 2018 at 4:27pm

Goed gedoen Heather. Druppels mooi skerp.

Comment by Rika Schoeman on May 24, 2018 at 4:17pm

Uitstekend.

Comment by Willie Schoombee on May 24, 2018 at 3:26pm

Heather brilliant photography...a beautiful composition and background. WD!

Comment by gabriel parsons on May 24, 2018 at 3:13pm

Dit is uitstekend

Comment by Donald Daniel Jacobs on May 24, 2018 at 2:30pm
pragtig
Comment by Vida van Schalkwyk on May 24, 2018 at 1:56pm

beautiful heather!!

Comment by Dean Swanepoel on May 24, 2018 at 1:50pm

Simple with excellent detail. Nice photo

Comment by Elna Geringer on May 24, 2018 at 12:48pm

Baie mooi gedoen Heather en ek glo al die Makro regmerkies is gedoen. WD

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html