Hierdie is ook een van my waterduppels dandilions. Sy settings was Nikon D5600, F11, 1/5sec, ISO2oo, 105mm macro lens.

Views: 67

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on May 18, 2018 at 8:46am

Uitstekend Heather!

Comment by Magda vd Merwe on May 17, 2018 at 7:55pm

Uitstekende foto, die water druppels is so mooi

Comment by Johan de Beer on May 17, 2018 at 7:05pm

Pragtige foto!

Comment by Tina le Grange on May 17, 2018 at 5:56pm
Heather, baie welkom in ons Fotoskool-klas.
Ek sien sommer ek gaan baie by jou leer
Jy is ook welkom om vir ons kommentaar te gee
Dankie vir jou kamera se verstellings
Jou foto is skitterend vanweë die goeie eenvoud, skerp fokus en portret-formaat.
Comment by Willie Schoombee on May 17, 2018 at 4:51pm

Uitstekend gefotografeer Heather, skerp gefokus en baie goeie detail met pragtige sagte agtergrond. WD!

Comment by Tersia Weitsz on May 17, 2018 at 4:25pm

Dis ongelooflik mooi!

Comment by Josef Steyn on May 17, 2018 at 4:01pm

Skitterend.

Comment by Werner Frylinck on May 17, 2018 at 3:29pm

WOW... vir so foto sal mens geld betaal..

Baie mooi..

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2018 at 3:21pm

Wow! dit is vreeslik mooi en goed geneem.

Comment by Linda Erasmus on May 17, 2018 at 3:01pm

baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html