Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Herman Swanepoel on Monday

Hierdie foto is super skerp. MOOI.

Comment by Christa Snyman on Monday

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en kommentaar, waardeer dit baie.

Comment by Tina le Grange on Monday

Christa in die Etosha het ons hulle gekry so alleen op 'n tak met die blou lug; presies wat jy hier gekry het.

Mooiste, mooi!!

Comment by Rika Schoeman on Monday

Pragtige foto teen 'n eenvoudige agtergrond. Goed gedoen Christa.

Comment by Gerrie Lambrechts on Monday

Mooi skerp foto wat goed geplaas is.

Comment by Susan on Monday

Dis super PUIK vir my. Pragtig Christa

Comment by jan jordaan on Monday

WOW UITSTEKEND 

Comment by Willie Schoombee on Monday

Vir my is alle Troupante pragtig agv hul kleure, pragtige foto met die skoon agtergrond wat die Troupant mooi laat uitstaan. WD Christa!! 

Comment by Tersia Weitsz on Monday

Pragtig met skoon agtergrond, WD Christa

Comment by Pieter Steyn on Monday

Baie mooi een Christa. Skerp teen die uitstekende agtergrond

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html