Kuns Gallery- Die hyaer

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 4:44pm

Baie dankie julle almal

Comment by Tina le Grange on January 12, 2018 at 3:36pm

Gabriël ek hou van die beligting op die persone se koppe wat vir my 'n goeie fokuspunt is.

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 9:46am

Treffend en teressant, Gabriel.

Comment by Johan Ayres on January 11, 2018 at 5:27pm

Jou kunssinnige streek het oortyd gewerk in hierdie gebou. Hierdie foto het baie kreatiwiteit en meet en pas geverg. Om hierdie eindresultaat te kry, sit nie in elkeen se broek nie.

Comment by Willie Schoombee on January 11, 2018 at 3:39pm

Baie goeie tydsberekening Gabriel, jy het die hyser op die regte oomblik ingekry. Besonderse foto's wat jy geneem het, word beslis nie elke dag gesien nie.

Comment by Hennie Cronjé on January 11, 2018 at 1:57pm

Dis 'n interessante hyser, met seker 'n kunswerk regs. Jy kan die "midtones" bietjie lig, maar verder goed gefotografeer.

Comment by Anita du Toit on January 11, 2018 at 1:12pm

Hier moet ek beslis uitkom!!! Goeie foto Gabriel!

Comment by gabriel parsons on January 11, 2018 at 12:25pm

Dankie Linda,Gerrie. Josef die gallery en die gebou is n fees vir die fotograaf wat in die tema belang stel. Ongelukkis is dit nou nie almal wat in rigting dink nie. Ek het my gate uit geniet. Dankie vir julle  volgehoue positiewe opmerkings.

Comment by Tersia Weitsz on January 11, 2018 at 12:23pm

Jy sorg ook vir n kunsvorm by die galery, pragtig Gabriel

Comment by Josef Steyn on January 11, 2018 at 11:47am

Treffende kunsfoto Gabriel. Jy het sommer baie mooi en unieke foto's gedurende jou besoek aan die galery geneem. Baie goed raakgesien.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html