Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Hier val die klem op die oase met die alom teenwoordige stad in die agtegrond
Tags:
Comment
Pragtig Gabriel.
Baie baie mooi Gabriel
Verseker 'n lieflike oase in die stad
Mooi gesien en geneem.
Dis pragtig, met baie mooi kleiure in die voorgrond. Dit laat ook die voorgrond mooi sterk uitstaan. Die wit driehoekie funksioneer nogal sterk as 'n fokuspunt. Baie mooi!
Beslis ñ oase, Gabriel ñ pragtige foto met ñ goeie komposisie. WD!
Die oase-konsep kom mooi uit in die foto Gabriel. Mooi gedoen.
Die groen van die oase kontrasteer pragtig met die wit van die geboue.
Dis baie opvallend dat die geboue omtrent almal dieslefde kleur het. Die oase het jy baie mooi gedoen met sommer baie duidelik fasette van groen. Ek is bly jy het nie die persoon onder die bome uit gehaal nie. GG Gabriel
Gabriel, dis sommer baie baie mooi
© 2018 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool