Hiermee eers totsiens aan die Zeits Mocca Gebou en sy inhoud.

Views: 79

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by gabriel parsons on January 13, 2018 at 7:59am

Baie dankie Gerrie,Dine. Dine Europa kan natuurlik nie geklop word waneer dit kom by  Argitektuur nie.

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:22am

Pragtig - besonder mooi lig en lyne! Ek dink daar is baie potensiaal vir pragtige argitektuurfotos, ook in SA. Ek self hardloop nog te veel buite rond, maar raak soms moeg vir son en wind, en geniet self so 'n geleentheid (ek het mal gegaan in die Harpa-konsertsaal in Reykjavik - ek sou graag wou teruggaan met meer kennis). Dit is wonderlik as hulle  fotografie-verdraagsaam in 'n gebou is, veral tov driepote.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 3:35pm

Puik Gabriel, uit goeie hoek en  pragtig skerp met baie detail.

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 3:26pm

Baie dankie julle almal. Elna ek is seker jou en huey se reeks sal n weghol sukses wees. Willie jou konstante ondersteuning is n riem onder die hart dit is wat n mens motiveer.

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:22pm

Ditto op alles reeds genoem. Baie dankie vir 'n puik reeks en al die inligting wat jy met ons gedeel het. Ek het beslis daaruit geleer

Jy het vir my en Huey so gemotiveer dat ons besig is om 'n rits-trip Durban toe te beplan om geboue te gaan soek wat nie algemeen af geneem word nie maar tog mooi fotos kan maak. So hits ons mekaar tot hogere hoogtes en dit maak FS so kosbaar

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 2:20pm

Interssant en pragtig

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 2:16pm

Gabriel soos al jou ander in die reeks, is hierdie net so puik uitgevoer. Ek het my behoorlik verstom aan die verskillende hoeke waaruit jy geskiet het, Pragtig en dankie vir die reeks, dit was baie insiggewend. WD!! NS: Wanneer kan ek jou sien vir lesse?? 

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 12, 2018 at 2:01pm

mooi foto

Comment by Anita du Toit on January 12, 2018 at 1:44pm

Ek stem saam met jou oor die verskillende onderwerpe en genre's af te neem, dit hou fotografie interessant nie net vir jou nie maar ook die kyker. Dit is regtig 'n mooi reeks .. dankie daarvoor.

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:25pm

Interessante herhaling Gabriel en dankie vir die reeks. Dit was insiggewend.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html