Hiermee eers totsiens aan die Zeits Mocca Gebou en sy inhoud.

Views: 79

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elsa crous on January 12, 2018 at 11:27am

Baie interessante foto Gabriel dit is weer iets anders as die gewone

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 10:39am

Baie dankie Hennie en Doretha. Johan jy en ander fotoskolers het baie positief gereageer op n tema wat nie altyd byval vind nie.Groot dank daarvoor. RSA se fotografie draai baie sterk om natuur fotografie waarvoor ons seker beter toegerus is as enige ander land met ons diversiteit,van natuurlike prag. Ek persoonlik vind plesier daarin om my somtyds na iets anders te wend. Maar dit moet altyd gaan oor diefotografie en nie noodwendig die onderwerp nie.

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 10:16am

Puik foto, Gabriel.

Comment by Johan Ayres on January 12, 2018 at 10:12am

Net so interessant en skitterend soos jou hele reeks tot dusvêr. Ek sien jy kry oorweldigende positiewe reaksie op jou reeks.

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 8:13am

Dis baie interessant en goed gedoen. Mooi herhaling, wat altyd mens se aandag trek. Die fokus is skerp en beligting goed. Ook goeie kontraste. Baie mooi!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html