Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 8, 2019 at 8:59pm

Baie dankie aan elkeen vir die kyk en mooi kommentaar, waardeer dit regtig baie.

Comment by Mark on November 8, 2019 at 3:28pm

Skitterend Christa, soos Hennie noem, jy het alles 100%, baie geluk met die foto

Comment by Josef Steyn on November 8, 2019 at 11:34am

Briljant skerp met uitstekende kontras Christa.

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2019 at 11:01am
Uitstekende foto Christa
Comment by gabriel parsons on November 8, 2019 at 9:19am

Prag foto Christa Uitstekend

Comment by Anita Wessels on November 8, 2019 at 9:09am

Baie mooi skerp. Ek hou ook van sy ogie wat so duidelik is.

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2019 at 7:22am

‘n Foto wat regtig goed uitgevoer is, beïndruk altyd. Soos hier - die fokus, beligting, kleure en agtergrond is almal uit die boonste rakke. Dis pragtig en baie goed gedoen!

Comment by Pine on November 7, 2019 at 10:24pm

Ek is bly jy kon hierdie foto laai vandag. Die. Eekhoringtjie en die foto is altwee PRAGTIG!!! Daai ogie blink omtrent mooi

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 7, 2019 at 9:42pm

pragtig skerp

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html