Coenie se luiperd Etosha 8 Junie 2017 om 13:36

Die luiperd was aan Coenie se kant van die voertuig en daarom kry hy al die krediet
Ten volle ingezoom 247mm
f/6.5
ISO-100
1/800 sek

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 19, 2017 at 5:52pm

Baie dankie aan julle almal wat na Coenie se luiperd kom kyk het en vir julle kommentaar.

Goeie wenk Hennie en Josef;  sal in die toekoms só maak

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 5:50pm

Veels geluk Coenie! Ons maak ook soos Hennie. Elsa bestuur en ek skiet!

Comment by JJ on September 13, 2017 at 2:57pm

Pragtige dier en foto!

Comment by Doretha Kock on September 13, 2017 at 2:50pm

Die lig val mooi en 'n lieflike skoot. Baie geluk Coenie. Tina jy het hom mooi geleer. :)

Comment by Marenschia Goosen on September 13, 2017 at 1:36pm

Pragtige foto. Julle is so gelukkig om een te sien te kry

Comment by Gerrie Lambrechts on September 13, 2017 at 1:14pm

Puik Coenie, jy kan maar skoolmaatjie word.

Comment by Magda vd Merwe on September 13, 2017 at 11:37am

Dis pragtig Coenie, en dat hy vir jou kyk is treffend

Comment by Willie Schoombee on September 13, 2017 at 7:19am

Ja dit is ñ pragtige foto Tina en baie geluk aan Coenie met ñ skitterende foto!

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 6:49am

Dis pragtig en iets besonders! Jammer dat hy die trofee uit jou hande moes neem. 'n Wenk: as hy voor sit en jy agter, kan albei na albei kante toe fotografeer (dis wat ons doen).

Comment by Christa Snyman on September 12, 2017 at 8:56pm

Wow Tina, dis só spesiaal om 'n luiperd in 'n boom te kry en dan nog in Etosha! Gelukwense aan Coenie! Pragtige foto, goeie komposisie, hou baie van die stert en mooi uitfokus agtergrond.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html