Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by André Pretorius on January 18, 2018 at 1:06pm

Interessant en mooi duidelik Leroi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 18, 2018 at 8:21am

mooi foto. Seker besig om die perde te bewonder

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2018 at 2:46pm

'n Interessante foto met mooi bewerking.  Mens wonder waarna hulle kyk? Dis dalk 'n goeie ding - baie mooi!

Comment by Josef Steyn on January 17, 2018 at 2:25pm

Ek wonder waarna hulle kyk!

Comment by Elsa crous on January 17, 2018 at 12:07pm

Mooi s/w geneem ek sou graag hul vol in foto wou he bene en voete  wonder waarna hulle so kyk

Comment by Tersia Weitsz on January 17, 2018 at 11:59am

Interessant

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on January 17, 2018 at 11:51am

Fotografie moet iets sê die kyker se aandag moet gehou word (wel, my amateur beskrywing) en hierdie twee het my nou so nuuskierig oor wat hul na kyk dat ek dink die foto is heel aanvaarbaar hoewel mens sekerlik eerder oogkontak sou wou hê - maar dan sou die foto nie my belangstelling geprikkel het nie.

Wat is dit waarna hul kyk?

Comment by Elna Geringer on January 17, 2018 at 10:17am

Ek hou hiervan Leroi. Baie oulik. Daar is heel duidelik iets wat hulle aandag trek.......(Ek wonder of dit fotografies reg is dat daar nie oog kontak is nie maar ek sal weer kom loer)

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html