Dankie almal vir gister se kyk. Jammer Hennie dat ek van jou kritiek en voorgestelde remedie op die foto moet verskil.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Die sagte kleure van die berge en die wingerde is vir my pragtig. Mooi Gabriel.

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Die prominente slaweklok in die voorgrond en dan daardie mooi agtergrond maak dit ñ pragtige foto Gabriel. Ek dink jy het die skadu wat die lig veroorsaak goed aangewend, veral op die wit boog. Het ook ñ goeie silhoeët aan die klok verskaf. WD!!

Comment by Josef Steyn on Thursday

Hierdie foto het jy uit die boonste rak gehaal Gabriel. Uiters treffend en geluk hiermee.

Comment by Magda vd Merwe on Thursday

Ek lief hierdie foto Gabriel, pragtig gedoen

Comment by Elna Geringer on Thursday

Daar is 'n mistigheid in die foto en dit werk goed. Die voorgrond is baie dominant maar daar is genoeg van die agtergrond om nie die oog vas te hou nie. Ek kyk om en deur die klok. WD mater

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Di is nou so dat die tyd vd dag nie altyd reg is nie.  Mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Dis reg as jy verskil. Ons is almal verskillend en nie klone van mekaar nie. Dankie dat jy vir my sê - ek aanvaar dit in goeie lig. Hierdie foto is pragtig met mooi eenvoud en die vertikale lyne gee dit ‘n statige voorkoms. Die lig gee die agtergrond mooi kleure, maar dit sou tog beter gewees het as die lig die voorkant van die toring gevang het. Verder baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Lieflik en die herfskleure en mistigheid kom ook mooi deur

Comment by Anita du Toit on Thursday

Dis treffend met die mooi herfskleure in die agtergrond

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html