2 heads better than one

Views: 31

Albums: Animals
Location: Imfolozi Game Reserve

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on September 22, 2016 at 3:04pm
Treffer!
Comment by Marenschia Goosen on September 21, 2016 at 8:45am

Baie mooi

Comment by Carol van Aswegen on September 21, 2016 at 8:25am

baie mooi wd

Comment by Hennie Cronjé on September 21, 2016 at 8:16am

Die herhaling van die ma en die kleintjie se koppe is pragtig - herhaling trek altyd aandag. Die beligting, kleure en fokus is baie goed. In die agtergrond kan jy egter die boomstam regs bo uitvee. Verder moet jy versigtig wees vir 'n swaar raam. Joune is nie "swaar" nie, maar prominent. Sodra mens so iets omsit, moet jy sorg dat daar spasie tussen die hoofobjek(te) en die raam is. In jou foto is daar min sodanige spasie en voel die zebra's ingedruk. Dis iets waarteen mens moet waak.

Comment by Erika Kotze on September 21, 2016 at 7:33am

Stunning foto vir my..hou van hoe jy gecrop het! Mooi blink ogie

Comment by Johan de Beer on September 20, 2016 at 9:15pm

Ek hou van die foto , die agtergrond trek mens se aandag bietjie af veral die ligte boom of paal wat vanaf die groot Zebra se neus loop. Steeds ,n mooi foto

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html