Baie dankie aan elkeen wat by gister se foto a wyle vertoef het. Dit word opreg waardeer.

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 247 mm
Tyd 1/1000 sec
f/6.5
ISO 400
Auto Mode

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 24, 2018 at 9:08pm

Mooi foto.

Comment by Christa Snyman on February 24, 2018 at 8:55pm

Mooi foto, hou van die weerkaatsing in die water.

Comment by Tina le Grange on February 24, 2018 at 8:23pm

Huey ek hou ook van die manier hoe die reiers staan, die weerkaatsings in die water en tekstuur van die rotse.

Comment by Tersia Weitsz on February 24, 2018 at 6:23pm

Voorste ou kon netsowel met sy 'hande' in sy 'broek sakke' staan.  Pragtig Huey, lekker om die verskille te kyk

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 24, 2018 at 4:58pm

pragtig

Comment by gabriel parsons on February 24, 2018 at 4:18pm

Baie mooi plasing en foto Huey

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html