Ek het so bietjie gewerk aan die foto, so julle kan laat waai met kretiek. Ek het dalk so bietjie te veel "gesharpen".........

Views: 81

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on February 10, 2019 at 6:29pm

Pragtige kleure, op vol skerm verdwyn enige detail, moontlik dalk te veel skerp gemaak.

Comment by Tina le Grange on February 10, 2019 at 5:57pm

Susan ek hou van die komposisie; mooi helder kleure en bytjie mooi skerp

Net omdat jy kritiek vra, kan ek noem, al waar ek ietsie 'vreemd' opmerk, is die randjie van die blomblare waar die groen begin, maar ek kan verkeerd wees en sal weer kom loer.

Comment by Willie Schoombee on February 10, 2019 at 4:01pm

Nee kyk julle ouens hang behoorlik uit met jul selfone, Susan dit is uitstekend gefotografeer!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 10, 2019 at 11:30am

Pragtig Susan, lyk soos lekker winter jakkie. 

Comment by Anita du Toit on February 10, 2019 at 12:34am

Sjoe beter kan dit nie! Welgedaan Susan!

Comment by Riaan on February 9, 2019 at 10:32pm

wonder hoe hy gelyk het voor die verwerking, dink biki te veel ge-Sharpen, maar die kleure is pragtig

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html