honde liefde

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 8:01am

Mooi.

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 11, 2018 at 9:43pm

mooi foto

Comment by Dawid Roos on October 11, 2018 at 9:35pm

Ai maar dit lyk so liefdevol..bitterlik mooi..

Comment by Ella Fourie on October 11, 2018 at 6:56pm

Goeie foto van spesiale oomblik.

Comment by Gerrie Lambrechts on October 11, 2018 at 6:10pm

Lekker om jou weer hier te sien.  Baie mooi foto van twee spesiale gesiggies.

Comment by Hennie Cronjé on October 11, 2018 at 4:10pm

Dis pragtig! Die opstelling is baie goed en hulle poseer mooi. Ook 'n goeie agtergrond en die foto is tegnies goed uitgevoer. Die sonkolle op die seuntjie is bietjie steurend, veral die een op sy kop. Mens moet in fotografie altyd katvoet wees vir sulke sonkolle. Vir die kamera is die kontras van donker na lig veel sterker as vir mens se oog.

Comment by Tersia Weitsz on October 11, 2018 at 3:55pm

Ek hou van Magda se voorstel, pragtig

Comment by Josef Steyn on October 11, 2018 at 3:32pm

Baie oulik Rean.

Comment by Magda vd Merwe on October 11, 2018 at 3:08pm

Lieflike foto Rean.

Volgende keer moet jy maar bietjie sak tot die kind se vlak, oogkontak is altyd belangrik.

Die hond sou ook dan vir jou gekyk het.

Comment by Bruwer Burger on October 11, 2018 at 1:57pm

Pragtig geneem Rean.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html