Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
van voel soos somer na waar is my jas - die wind waai regdeur my vandag uit 'n lekker kouer Klerksdorp
Tags:
Comment
Tog te mooi, sulke wolkies tref mens altyd.
Wow!! Dit is pragtig Carol.
Hierdie is beslis een van jou mooiste "wolke" fotos Carol. Die plasing van die horison laag gee diepte en die kleure van die son gee atmosfeer. 'n Foto om op trots te wess
Mooi kleure, lae horison met silhouette van bome is pragtig, Carol.
Mooi kleure in die lug. Hou van die los drywende wolkies met elk 'n stukkie son daarop PRAGTIG
Dis pragtig!
Mooi - hier is die seremoniele wegpak van die verwarmer ook 'n bietjie uitgestel.
mooi foto
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool