Kyk gerus op volgrootte
Ek laat die blare in op 'n derde om die kontras tussen die twee opponente van die spektrum in geheel te wys.
Dit is hoekom ek nie regs ook gekrop het nie.

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2019 at 12:08pm

Die sirkel-ontwerp van die blom is baie sterk en jy het goeie tekstuur en kontras verkry. Baie mooi Anita.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 8:33am

Tog te mooi.

Comment by Tersia Weitsz on February 11, 2019 at 6:45am

Vir die doel wat jy dit so geneem het, voel ek ook nie dat dit te besig is nie, op volgrootte, pragtig!

Comment by Pieter Steyn on February 11, 2019 at 5:25am

Baie mooi een Anita

Comment by Dine Potgieter on February 10, 2019 at 10:38pm

Pragtig! Een van die lekkertes van selfone is staptogte waar 'n groot kamera nie altyd saamgesleep kan word nie.

Comment by Tina le Grange on February 10, 2019 at 9:51pm

Anita die blare gee sagtheid, blom-sirkel is treffend en ook die tekstuur van die rots

Nie altyd moontlik nie, maar ek soek net bietjie meer spasie onder die blom.

Fokus is mooi skerp; goeie tema-foto

Comment by Riaan on February 10, 2019 at 8:44pm

jip MOET hom op volgrootte kyk om te kan waardeer. daardie disselblom staan sooo pragtig uit teen die ligene. ag nouja die blare kan seker agterweë gebly het maar hinder nie. kontraste is baie goed

Comment by Donald Daniel Jacobs on February 10, 2019 at 7:58pm
mooi. agtergrond bietjie besig

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html