In Tanzania ry jy vir kilometers en kilometers deur landerye waar sisal geplant is.

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 11, 2018 at 1:22pm

Marenschia ek hou  van jou foto net soos dit is

Pragtig!

Comment by Susan on August 10, 2018 at 10:16pm

Dis mooi en ek hou weer van die grootste een heel regs. PRAGTIG

Comment by Christa Snyman on August 10, 2018 at 9:44pm

Pragtige foto, mooi komposisie - ek hou van die horisonlyn wat laag is ... en daai pragtige wolke!

Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 8:35pm

Puik skoot Marenschia.

Comment by Carol van Aswegen on August 10, 2018 at 7:44pm

baie mooi wd

Comment by Pieter Steyn on August 10, 2018 at 6:17pm

Baie mooi en soos Anita sê hulle staan in volgorde

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 5:58pm

Ek sien nou dis eers een, dan twee, dan drie boompies bymekaar.. oulik!

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 5:57pm

Dis sommer vir my PUIK gedoen en die wolke maak die foto, pragtig met uitstekende eenvoud!!!

Comment by Willie Schoombee on August 10, 2018 at 5:25pm

Marenschia pragtige foto van die garingbome, wat altyd goed vertoon in ñ foto. Ek sien ongelukkig niks verkeerd met jou foto nie, ook goeie komposisie!!

Comment by Tersia Weitsz on August 10, 2018 at 5:24pm

Baie mooi Marenschia

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html