Baie dankie aan elkeen wat by gister se foto a wyle vertoef het. Dit word opreg waardeer.

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 247 mm
Tyd 1/640 sec
f/6.5
ISO 400
Auto Mode

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 4:59pm

Bad dat die water spat. 'n Ongewone aktiwiteit van die drie wat jy mooi vasgevang het Huey.

Comment by Magda vd Merwe on March 12, 2018 at 3:43pm

Baie mooi Huey

Comment by Hennie Cronjé on March 12, 2018 at 2:44pm

Pragtig! Jy het die aksie baie goed vasgevang met skerp fokus en mooi kleure. Goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on March 12, 2018 at 12:13pm

Vida, die derde een is 'n kleintjie

Comment by Vida van Schalkwyk on March 12, 2018 at 11:45am

well done! wonder net hoekom is die derde een se bekkie nie ook rooi nie; dalk 'n ander soort!?

Comment by Gerrie Lambrechts on March 12, 2018 at 9:27am

Mooi skerp op die voorste enetjie met skerp ogie.

Comment by Tersia Weitsz on March 12, 2018 at 7:27am

Baie mooi en kleurvolle oog en bekke is pragtig.  En hulle bad dat die water spat!  WD Huey

Comment by Willie Schoombee on March 12, 2018 at 7:20am

Huey Riaan slaan die spyker op sy kop. Baie mooi foto van die rare voëltjies!

Comment by Riaan on March 12, 2018 at 7:00am

dis nou 'n ongewone een want ons sien hulle eintlik net waar hulle op wilde diere se lywe rondhang op soek na parasiete. regtig 'n pragtige gesinsfoto Huey en daardie pragtige oë en bekke is die kersie op die koek

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html