Oppad na gister .... Daar doer ver agter ...

Iewers het my opskrif en bestrewing weggeraakt. Die foto is geneem in Rottenburg Duitsland. Was 'n belewenis. Die dik stadsmure, poorte en cobblestone strate. 'n Tipiese terug stap na gister. Daar "doer ver" - daar is altyd nog iets wat wag daar ver...

Views: 82

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on May 17, 2018 at 8:00am

Pragtig - het jy ook jou hand oor die klip gevryf?  Waarskynlik een van die oudste dorpe!

Comment by Dine Potgieter on May 16, 2018 at 10:22pm

Pragtig!

Comment by Theresa Botma on May 16, 2018 at 8:14pm

Willie, iewers het 'n paar goed met die oplaai van die foto weggeraak en gebeur.  Die opskrif en beskrywing het ek waarskynlik nie gesave nie.  Waar die grys streep onder vandaan kom het ek geen idee nie.  Dit is cobble stone daar.  Die oorspronklike foto het dit ook nie op nie.

Dankie vir almal se positiewe kommentaar en komplimente.

Comment by Theresa Botma on May 16, 2018 at 8:03pm
Tersia,
Ek het geen idee waar daardie grys streep vandaan kom nie. Is ewe verbaas. Die foto het dit defnitief nie op nie. Het nounet weer gekyk. Eerste keer wat ek dit sien.
Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2018 at 7:00pm

Mooi gedoen, die grys gedeelte onder lyk nie vir my reg nie

Comment by Pieter Steyn on May 16, 2018 at 6:14pm

Poskaart mooi vir my

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2018 at 6:07pm

Baie mooi foto Theresa. Goeie diepte.

Comment by Magda vd Merwe on May 16, 2018 at 3:27pm

Pragtige foto Theresa

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2018 at 3:23pm

Theresa perfekte straattoneel wat jy pragtig uitgevoer het. Ek wil tog vra, gee jou foto ñ opskrif asook bietjie inligting oor die foto, almal sal nou wonder waar dit is. 

Comment by Elna Geringer on May 16, 2018 at 3:01pm

Pragtig Theresa, 'n besige straat toneel deur 'n mooi raam. WD

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html