Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on February 20, 2020 at 6:24pm

Spoggerig Ansie!

Comment by jan jordaan on February 20, 2020 at 7:05am

WOW WD 

Comment by Tina le Grange on February 19, 2020 at 6:59pm

Pragtige wit en swart foto Ansie!

Comment by Rika Schoeman on February 19, 2020 at 2:45pm

Die lig op die gesig maak dit besonders. Baie goed gedoen Ansie.

Comment by Mark on February 19, 2020 at 11:46am

Dis regtig baie mooi, jou swart en wit verwerking werk ook baie mooi. BGG

Comment by Hennie Cronjé on February 19, 2020 at 7:53am

Dis pragtig! Die lig val net reg op sy gesig en die komposisie is goed. Die wit en swart verwerking is ook goed met goeie kontraste. Mooi!

Comment by Josef Steyn on February 18, 2020 at 4:19pm

Uitstekend Ansie. 'n Goeie voorbeeld van S&W wat die volle spektrum van grys tone vertoon. Die beligting wat die luiperd uitsonder is topklas. BGG.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html