Hierdie was my eerste poging om waterval 'n "milky" effek te gee.

Views: 259

Albums: Water

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hans Myburg on February 11, 2019 at 12:48pm
Mooi jy het uitstekend gedoen.daar 10 uit 10.nou moet jy dit weer doen laat ons of jy kan verbeter.
Comment by Elma Coetsee on March 21, 2014 at 9:27pm

Uitstekend gedoen kannie glo dit was jou eerste poging nie. Jy is 'n "natural".

Comment by Christa Snyman on February 20, 2014 at 8:58pm

Treffende foto!

Comment by Elna Geringer on February 19, 2014 at 6:23am

Hi Louw,die foto was groot geluk hoor.

Fstop : F8 : Exp Time 0.8sec : Focal Lengh 10mm

Comment by Louw de Villiers on February 18, 2014 at 9:03pm

Elna, jou eerste poging is baie goed. Ek was verbaas toe ek sien dit was jou eerste poging. Dit is so lekker om meer as net 'n gedeelte van 'n sekonde te kan vasvang en groter "happe" uit tyd uit te kan vat. hehe. Sal graag wil hoor wat jou verstellings was. Groete van nog 'n "groot hapvatter".

Comment by Dine Potgieter on February 18, 2014 at 8:35pm

En jy het goed geslaag!

Comment by Louisa van Niekerk on February 18, 2014 at 8:18pm

Skitterend

Comment by Amanda Coertze on February 18, 2014 at 8:15pm

Pragtig

Comment by jan jordaan on February 18, 2014 at 5:47pm

SJOE DIS MOOI EN UITSTEKEND GEDOEN

Comment by Piet Nel on February 18, 2014 at 5:30pm

stem saam met Hennie Elna maar n pragtige foto 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html