Oor die foto wil ek huil. Toe ek sien is hulle al in die water en ek mis toe die splash en voete. Ai toggie.

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2019 at 8:27am

Danki Rika en Magda.

Comment by Magda vd Merwe on August 13, 2019 at 9:24pm

Gerrie dis baie mooi, 

Comment by Rika Schoeman on August 13, 2019 at 8:21pm

Die golfie wat aanrol is mooi Gerrie en ek hou daarvan dat die een dogter so bietjie langer is as die res, dit verskaf goeie afwisseling.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2019 at 7:25pm

Dankie Pine, Josef, Hennie en Tina.

Comment by Tina le Grange on August 13, 2019 at 6:41pm

Gerrie wat jy hier noem, wys wat Fotoskool ons al geleer het en jy dit opgelet het na die tyd.

Nietemin hou ek van die silhoeët, goeie kontras en 'n mens kan sien dat hulle met mekaar gesels.

Regs is wel 'n oulike 'splash'

Comment by Hennie Cronjé on August 13, 2019 at 5:03pm

Hierdie foto het die regte bedligting op die kinders. Dis pragtig! Mooi skerp ook. Net jammer hul voete is afgesny.

Comment by Josef Steyn on August 13, 2019 at 4:50pm

Sulke glipsies kom ons almal oor. Dit is nog steeds nie sonder trefkrag nie.

Comment by Pine on August 13, 2019 at 3:58pm

Ai toggie Gerrie, wie van ons het nog nooit so iets oorgekom nie?

Comment by Gerrie Lambrechts on August 13, 2019 at 3:56pm

Dankie Gabriel, Doretha, Tersia en Christa.

Comment by Christa Snyman on August 13, 2019 at 3:08pm

Dit kon beslis treffend gewees het ... maar troos jou, jy gaan dit volgende keer kry!.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html