Blouapies wat langs die pad speel, hou hulle dop en hulle bied jou goeie geleenthede om te fotografeer.

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Willie Schoombee on March 13, 2018 at 7:18am

Ek sê baie dankie vir jul kommentare. Benut elke geleentheid wat oor jou pad mag kom!! Mooi loop!!

Comment by Riaan on March 13, 2018 at 6:50am

so onskuldig as wat hulle daar lyk  het hulle reeds die volgende misdaad beplan. op die sand voor die een wat op sy pens lê is die hele operasie in detail uitgewerk en die sneller is die oomblik wat die mens met die kamera 'n oomblik wegkyk. tog te kostelik Wille

Comment by Johan Ayres on March 12, 2018 at 11:19pm

Kostelike foto wat pragtig uitgevoer is Willie.

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 5:08pm

Dit is kostelik Willie.

Comment by Doretha Kock on March 12, 2018 at 3:26pm

Oulik en pragtig afgeneem, Willie.

Comment by Hennie Cronjé on March 12, 2018 at 2:51pm

Pragtig! Hulle bly maar interessante diere.......

Comment by Magda vd Merwe on March 12, 2018 at 2:45pm

Dis waar Willie, pragtige foto

Comment by Elna Geringer on March 12, 2018 at 12:08pm

Nes jy dit daar noem Willie, langs die pad, of by 'n watergat, kan hulle vir ure se lekker fotografie sorg, maar in die tuin saai hulle verwoesting op groot skaal. Ek dink hier by ons is al meer Blouape as mense in die dorp

Comment by Vida van Schalkwyk on March 12, 2018 at 11:41am

oulik!!

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 12, 2018 at 11:40am

mooi foto.  

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html