Hierdie foto is met my tablet geneem. Mensig, ek het nog nie eers die ding geken nie en tog het ek sommige uitstekende fotos gekry. Hierdie foto is geensins ge-edit nie.

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on November 26, 2017 at 9:26pm

Mooi geneem.  Hoe meer foto's jy plaas soveel meer leer jy.  Ons wag vir nog.

Comment by Hennie Cronjé on November 26, 2017 at 6:22pm

Dis pragtig en goed gedoen. Die tablet het 'n basiese verwerkingsprogram in hom waardeur die foto in 'n oogwink gaan. Dit sluit in bietjie kontras, kleurversadiging en verskerping. Hier sien jy dat dit goed werk.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 26, 2017 at 4:09pm

baie mooi. Het so n paar jaar gelede ook die vroue gedenk teken af geneem asook n gedenkskrif . Weet nie of jy dit gesien het nie. ( omtrent links van waar jy gestaan het as ek reg onthou)

Comment by Hans Myburg on November 26, 2017 at 2:28pm

Die gedenkperseel gee my altyd hoendervleis om te dink wat daardie mense deur gemaak het,Baie mooi geneem.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html