hierdie is n waterpyp wat lek. water borrel op 2 kolle uit en dir fyn sand maak patrone in die water

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on September 11, 2019 at 9:01pm

Baie goed raakgesien as ñ geleentheid vir ń goeie foto en ook goed geneem. WD Donald!

Comment by Josef Steyn on September 11, 2019 at 7:12pm

Treffende abstrak Donald!!

Comment by Rika Schoeman on September 11, 2019 at 1:54pm

Kleurvol en baie interessant Donald.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 11, 2019 at 7:41am

Goeie verwerking en mooi kleure.

Comment by Willie Schoombee on September 11, 2019 at 5:56am

Mooi abstrakte werk Donald met pragtige vermenging van kleure. Baie goed gedoen!!

Comment by Hennie Cronjé on September 11, 2019 at 5:39am

Dis 'n baie mooi abstrakte kunswerk met pragtige kleure en 'n goeie komposisie (vae diagonale lyn). Jy moes net ook die voorste deel (wat kleiner kon wees) ook skerp in fokus gehad het. Jy kon hier 'n kwart onder en regs afgesny het.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html