Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Monday

En sommer lekker Abstrak. MOOI

Comment by Johan de Beer on Monday

Baie kreatief en mooi!

Comment by jan jordaan on Monday

PUIK 

Comment by Elaine de Bruin on Monday

Dis so mooi! 

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Pragtige abstrakte kuns! Die sierlike boog in die voorgrond is baie sterk en 'n goeie fokuspunt. Ook mooi kleure. Baie mooi!

Comment by Anita du Toit on Monday

Ek is mal hieroor.. WD Elizma!

Comment by Willie Schoombee on Monday

Elizma die kombinasie van die kleure is treffend en maak dit ñ puik abstrakte foto, baie goed uitgevoer...geluk!

Comment by Pieter Steyn on Monday

Baie mooi een Elizma - ver bokant my vuurmaakplek

Comment by Pierre Hardinge on Monday

Skitterend se ek jou SKITTEREND....my oog beweeg oor die hele foto en hou my geinterseerd. Kontras kleur infokus uitfokus kreatiwiteit

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html