Die volgende paar foto's het ek al geplaas, maar ek doen dit om iets te illustreer. Hierdie foto is van die binnekant van 'n lelie. Dis grootliks abstrak en daarom sal ek dit onder kuns plaas. 'n Abstrakte beeld kan deur die kamera en/of die rekenaar verkry word.

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by André Pretorius on January 18, 2018 at 1:27pm

Treffend en 'n mooi verwerking Hennie.

Comment by Doretha Kock on January 18, 2018 at 12:26pm

Hierdie tipe foto's fassineer my altyd.

Comment by Gerrie Lambrechts on January 18, 2018 at 8:12am

Dankie hiervoor, ons leer daagliks by jou.

Comment by Willie Schoombee on January 18, 2018 at 7:18am

Heel interessant Hennie, goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on January 18, 2018 at 4:33am

Ditto met Anita

Comment by Johan Ayres on January 17, 2018 at 9:47pm

Pragtige voorbeeld van abstrakte kuns.

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2018 at 6:12pm

Baie mooi Hennie.

Comment by gabriel parsons on January 17, 2018 at 5:41pm

Pragtig Hennie

Comment by Anita du Toit on January 17, 2018 at 5:30pm

Ek is mal hieroor ! ! eendag sal ek ook slim raak  :-)

Comment by Elsa crous on January 17, 2018 at 5:20pm

Sjoe Dit is regtig kunstig Hennie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html