Addo 9 - Buffel skedel

ISO : 100
F/9
Exp time: 1/100
Focal lenght: 150mm

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on November 8, 2017 at 8:45pm

Dankie almal vir julle kommentaar! Albertyn, jy is reg, ek het die foto by Hapoor dam geneem. Toe ons daar was, was dit ongelooflik groen, en ek het gedink dat dit altyd so lyk in daardie deel van die wêreld.

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2017 at 7:33pm

So iets gryp mens aan en dan is die kamera byderhand. Reg so. Maar so dikwels is die omstandighede nie reg nie.  Soos hier met die harde sonlig wat donker skaduwees gooi as mens reg belig vir die dele in sonlig. Maar jy het goed gedoen met goeie beligting en skerp fokus. Dis net die skaduwees wat bietjie donker is.

Comment by Dine Potgieter on November 8, 2017 at 7:17pm

Baie mooi!

Comment by Sydney Jaques Armoed on November 8, 2017 at 4:49pm
Pragtig
Comment by Gerrie Lambrechts on November 8, 2017 at 4:17pm

Die horing links met die kurwe is baie mooi. Ongewone foto, mooi geneem.  Bietjie oorbelig bo-op. 

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2017 at 1:09pm

Baie mooi gedoen Rika

Comment by Magda vd Merwe on November 8, 2017 at 11:31am

Baie mooi foto Rika. Stem met Albertyn

Comment by Anita du Toit on November 8, 2017 at 11:03am

Goed gedoen Rika!

Comment by Albertyn Potgieter on November 8, 2017 at 10:09am

Baie mooi Rika. Ek het verlede naweek dieselfde skedel afgeneem (Hapoor dam?), die park is net nie meer so mooi groen as op jou foto nie! Die groen met die dooie buffel illustreer vir my die kontras tussen lewe en dood baie goed. Well done

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html