Addo 11 - Afgeleë

ISO: 100
F/11
Exp time: 1/125
Focal lenght: 17mm

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Saturday

Rika, ek verstaan jou titel. Is dit die kamp aan Cholchester se kant? 

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Baie mooi omgewing.  Ons leer almal deur Hennie se kommentaar.

Comment by Rika Schoeman on Friday

Baie dankie vir julle kommentaar!  Dankie vir die raad Hennie.

Comment by jan jordaan on Friday

BAIE MOOI WD 

Comment by Dine Potgieter on Thursday

Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on Thursday

Mooi landskap Rika met goeie raad van Hennie.

Comment by Sydney Jaques Armoed on Thursday

Pragtig

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Ek dink jy bedoel die huisie is afgeleë. As dit so is, is die huisie bietjie te klein (te afgeleë?). Hier moes jy bietjie meer ingezoom het, terwyl jy nog steeds 'n redelike hoeveelheid landskap rondom toon. Verder moes jy dan probeer het om 'n duidelike voorgrond in te kry, met die huisie as agtergrond. Onthou, fotografiese ontwerp is meer belangrik as die toneel sigself. Dit beteken dat wat jy ookal afneem, dink ontwerp of komposisie.

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Baie mooi

Comment by Donald Daniel Jacobs on Thursday

mooi landskap foto

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html