Addo 10 - Natuur se driehoeke

ISO: 160
F/5.6
Exp time: 1/200
Focal lenght: 150mm

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Wednesday

Baie dankie aan elkeen vir julle kommentaar. Waardeer dit.

Comment by Elna Geringer on Wednesday

Ditto op alles reeds genoem Rika. Slim raak gesien

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Netjies gedoen Rika.

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Pragtig

Comment by Willie Schoombee on Tuesday

Rika baie interessant en goed gefotografeer. Addo bly maar ñ uitsonderlike plek. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on Tuesday

Mooi gesien en geneem.

Comment by Hennie Cronjé on Tuesday

Hierdie foto toon ander soort driehoeke as Josef se foto hier naby. Wanneer mens driehoeke soos hier uitbeeld, kan dit dikwels ook deurgaan vir 'n diagonale lyn, wat tussen die driehoeke voorkom. Hier is daardie lyn nie prominent nie en daarom stem ek saam hier is 'n ontwerp van driehoeke. Dis baie  goed gesien en uitgevoer. Mooi!

Comment by Magda vd Merwe on Tuesday

Rika dis n pragtige foto

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html