Kaktus blom in Israel

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on May 19, 2018 at 3:46pm

Fokus is baie mooi skerp en die helder kleur staan mooi uit teen die agtergrond

So 'n ronde sirkel is treffend en die bytjie is beslis 'n bonus.

Comment by Rika Schoeman on May 19, 2018 at 12:02pm

Gepaste opskrif Bessie. Baie mooi blom en jy het die agtergrond goed geblur.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 19, 2018 at 9:19am

Baie mooi foto. Die kleur en fokus is baie mooi. Goed geplaas met die sekondêr mooi geblur.  Die bytjie duik omtrent diep weg.

Comment by Willie Schoombee on May 19, 2018 at 7:53am

Pragtig en skerp en mooi uitgevoer Bessie, mooi kleur van die blom. WD!

Comment by Tersia Weitsz on May 19, 2018 at 7:45am

Mooi blom en die by n bonus, lieflike foto Bessie

Comment by gabriel parsons on May 18, 2018 at 9:27pm

Baie mooi Bessie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html