Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on March 1, 2018 at 6:08pm

Ek stem jou detail op die swart is puik en ek hou ook van die bondel bymekaar wat 'n eenheid vorm

Die een wat lê gee ekstra trefkrag.

Comment by Bobby Lowe on March 1, 2018 at 7:00am
Puik.
Comment by Christa Snyman on February 28, 2018 at 10:15pm

Puik foto, Gabriel!

Comment by Johan Ayres on February 28, 2018 at 9:00pm

Pragtige Afrika foto met uitstekende beligting en kontras Gabriel.

Comment by Willie Schoombee on February 28, 2018 at 4:52pm

Gabriel pragtige komposisie en goeie detail gekry....hulle is vir my baie interessante diere, veral as hulle begin hardloop en ñ trein vorm. Baie mooi foto!

Comment by Gerrie Lambrechts on February 28, 2018 at 3:18pm

Vir my is dit nou prentjie mooi.  Skitterende foto.

Comment by Anita du Toit on February 28, 2018 at 1:49pm

Jou kleurbalans is baie mooi natuurlik hier.. WD Gabriel!!

Comment by Josef Steyn on February 28, 2018 at 12:22pm

Baie interessante komposisie met die een wat lê en die ander wat staan. Mooi foto.

Comment by Marenschia Goosen on February 28, 2018 at 12:16pm

Baie mooi

Comment by Magda vd Merwe on February 28, 2018 at 11:01am

Regtig n pragtige foto Gabriel, goed gedoen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html