Views: 83

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on March 3, 2018 at 11:08am

Uitstekend Gabriel

Comment by gabriel parsons on March 2, 2018 at 5:06pm

Dankie baie Doretha,werner

Comment by Werner Frylinck on March 2, 2018 at 4:19pm

Wow... kan ek die "like" knoppie maal 10 keer druk.

Comment by Doretha Kock on March 2, 2018 at 2:49pm

Uitstekende foto, Gabriel.

Comment by gabriel parsons on March 2, 2018 at 9:28am

Baie dankie almal ek waardeer

Comment by Dine Potgieter on March 1, 2018 at 10:44pm

Pragtig! Die uur van goud en koper en oker!

Comment by Johan Ayres on March 1, 2018 at 9:16pm

Gabriel, jou Afrika foto's word net beter en beter. Hierdie een is waarskynlik die beste, maar ek weet ook nie, die ander was net so mooi en vol atmosfeer.

Comment by Tina le Grange on March 1, 2018 at 8:32pm

Gabriël hierdie een wen vir my loshande;  puik!

Maar ek glo daar is nog wat kom...........

Comment by Christa Snyman on March 1, 2018 at 7:44pm

Baie spesiaal om hulle in die natuur te kan fotografeer, mooi kleure - hou baie van die lig op die grassies voor die renoster.

Comment by Rika Schoeman on March 1, 2018 at 5:00pm

Pragtige foto Gabriel! As bedreigde spesie wonder mens hoe lank ons nog die voorreg gaan hê om hulle te kan fotografeer.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html