Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 4, 2018 at 4:16pm

Dit is werklik besonders Gabriel. Kan defnitief in 'n brosjure gebruik word om Afrika te bemark.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 3, 2018 at 2:37pm

Dit is nou ’n spog Afrika foto, so foto sal alle besoekers trek.

Comment by Doretha Kock on March 3, 2018 at 9:18am

Gabriel, Wow en nogmaals Wow.

Comment by Christa Snyman on March 2, 2018 at 9:48pm

Uitstekend en tipies Afrika!

Comment by Johan Ayres on March 2, 2018 at 9:47pm

Wat 'n skitterende foto!

Comment by Tina le Grange on March 2, 2018 at 8:46pm

Afrika op sy beste Gabriël

Comment by Willie Schoombee on March 2, 2018 at 8:16pm

Gabriel daar is min dinge wat ñ sonsondergang in die bos kan klop en jou foto beklemtoon dit. Puik fotografie my Vriend!!

Comment by Tersia Weitsz on March 2, 2018 at 7:50pm

Ek wil sê:  Afrika op sy beste!  Puik Gabriel

Comment by Hennie Cronjé on March 2, 2018 at 6:51pm

Net te pragtig! In alle opsigte 'n uitstekende foto. Baie mooi!

Comment by Anita du Toit on March 2, 2018 at 1:20pm

Jou nuwe reeks is pragtig veral die bome met die mooi kleure agter.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html