Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on August 28, 2019 at 2:07pm

Pragtig skerp en met goeie kontras Frans.

Comment by Hennie Cronjé on August 28, 2019 at 7:55am

Die treffend hier is die uitstekende beligting en veral kontraste op sy gesig. Dit trek mens se aandag sterk. Mooi skerp ook.  Die uit-fokus hand regs dien as sekondêr, maar ek dink die foto sal beter doen sonder dit in portret formaat. Baie mooi en goed gedoen.

Comment by Willie Schoombee on August 28, 2019 at 5:51am

Frans dit vertoon goed en dra sekerlik ñ storie oor.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html