Mauritius
Die wit is seker te uitgewas??
1/640 sek
Fokale lengte 29,6 mm
f/5.0
ISO-100
Canon PowerShot SX60 HS

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on February 26, 2018 at 12:47pm

Ja (die wit is seker uitgewas), maar dis 'n mooi aksie foto!

Comment by Tina le Grange on February 24, 2018 at 9:24pm

Baie dankie Christa en Gerrie;  ek is 'n groentjie waar dit by bewegende voorwerpe kom.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 24, 2018 at 9:09pm

Mooi foto, hulle ry mooi in die foto in.  Goed geneem.

Comment by Christa Snyman on February 24, 2018 at 9:00pm

Lekker aksie vasgevang, op volgrootte vertoon dit nog mooier.

Comment by Tina le Grange on February 24, 2018 at 8:26pm

Baie dankie Gabriël en Tersia vir die kyk en julle kommentaar

Vida dankie vir jou 'like'

Comment by Tersia Weitsz on February 24, 2018 at 6:18pm

Aksie mooi vasgevang Tina

Comment by gabriel parsons on February 24, 2018 at 4:15pm

Baie pragtig Tina

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html