Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 8:17pm
Baie mooi foto , die kinders bly pragtig en karaktervol!
Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 7:58pm
Pragtig! Die tema van kinders is iets waarvan die Fotoskolers net nie kan wegkom nie! Maar dis reg - dis so 'n spesiale onderwerp en lekker om na te kyk. Dit kan maar aanhou. Soos hierdie foto - dis uitstekend! Mooi!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool