Sorry julle.... ek belowe dis die laaste een - hierna sal ek net "mooi" fotojies plaas....
Hierdie is alles my eie werk - niks gecopy van internet of enige ander bron nie - alles verskillende fotos wat ek gelayer het..

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on February 13, 2018 at 7:24pm

lyk jys werklik goed met fotoshop ...kan baie by jou leer...maar moet se dit laat maar n negatiewe emosie...ek persoonlik hou van fotos wat n positiewe emosie ontlok...maar ja die feit is dit laat n gevoel en dis altyd goed as n foto dit doen

Comment by Doretha Kock on February 9, 2018 at 2:14pm

Skrikwekkend, maar uitstekend gedoen.

Comment by Christa Snyman on February 8, 2018 at 11:11pm

Grillerig .... maar puik gedoen, Sandra.

Comment by Dine Potgieter on February 8, 2018 at 10:19pm

"Pushing the envelope"! Welgedaan - dit is lekker om te sien. Iets heeltemal anders en ongelooflik kreatief.

Comment by Sandra Grobler on February 8, 2018 at 7:31pm

dankie vir die aanmoediging Josef - ek sal probeer om dit rusterig te vat - wil nie die mensies nagmerries gee nie!

Comment by Hennie Cronjé on February 8, 2018 at 5:58pm

Hierdie een is vir my bietjie grillerig, maar dis duidelik goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on February 8, 2018 at 5:57pm

Die foto pas baie goed by jou opskrif en dit is 'n treffende kunswerk. Jy kan gerus meer van sulkes plaas. Dit werk stimulerend in op Fotoskool en wil jou graag aanmoedig om verder met die tegniek te eksperimenteer en ons daarvan te wys.

Comment by jan jordaan on February 8, 2018 at 1:40pm

HAHAHAHA DANKIE TOG, BLY N UITSTEKENDE FOTO 

Comment by Tersia Weitsz on February 8, 2018 at 1:07pm

Interessant gedoen

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html