Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het en die vuurtjie saam met my geniet het, ek waardeer dit . Hier is Vuur Foto 3 en da nook die laaste van die reeksie. Die foto was eintlik die 1ste fotos van die vuur.

More gaan ek vir julle ‘n baie oulik “trick” wys wat ek raak gespeel het. “Watch this space……”

Canon 7D MK II : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 32 mm
Tyd 1/15 sek
f/4.0
ISO 160
Exp Bias : 0 Stop
AV Mode

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Saturday

Uitstekend Elna.

Comment by Magda vd Merwe on December 8, 2018 at 3:27pm

Briljant Elna. Ek hou baie van jou verwerking.

Comment by Tina le Grange on December 8, 2018 at 2:29pm

Elna ook hier het jy daarin geslaag om die vlamme baie goed te kry sonder enige oorbeligting.

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 8, 2018 at 1:24pm

mooi foto

Comment by Gerrie Lambrechts on December 8, 2018 at 7:39am

Pragtig Elna, ek hou vd rooi glans teen die bakstene.

Comment by Hennie Cronjé on December 8, 2018 at 7:10am

Die vlamme is uitstekend gefotografeer betreffende blur, kleur en selfs fokus. Weer eens pla die houte reg voor 'n bietjie. Die foto gaan om die vlamme met hul mooi sterk kleure en daarom moet mens hulle maksimaal blootstelling gee. Ek sien uit na môre se trick!

Comment by Tersia Weitsz on December 8, 2018 at 5:15am

Baie mooi foto waar die vlamme nog nie so hoog dans nie, pragtig Elna

Comment by Anita du Toit on December 7, 2018 at 8:26pm

Die vlamme is net reg en die fokus uitstekend.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html