Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 13, 2019 at 8:00am

Dankie Christa, Gabriel en Susan.

Comment by Susan on February 12, 2019 at 10:54pm

Oulik Gerrie, jy het die agtergrond mooi verwerk. PRAGTIG

Comment by gabriel parsons on February 12, 2019 at 7:09pm

Moo foto gerrie

Comment by Christa Snyman on February 12, 2019 at 4:44pm

Baie mooi, skerp fokus en teen donker agtergrond vertoon geel blommetjie pragtig.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 3:41pm

Dankie Elna en Rika.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 3:40pm

Dankie Elna en Rika.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 3:40pm

Dankie Elna en Rika.

Comment by Rika Schoeman on February 12, 2019 at 2:31pm

Die kontras met die swart agtergrond, laat die geel baie sterk na vore kom. Baie mooi Gerrie!

Comment by Elna Geringer on February 12, 2019 at 1:48pm

Jy gaan dit nog eendag reg kry Gerrie. Die geel van die blom staan mooi sterk uit teen die swart agtergrond. 

Comment by Gerrie Lambrechts on February 12, 2019 at 1:47pm

Dankie Ella, Tersia, Tina en Doretha.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html