Ek moet se dit was nogal moeilik om die onderwater lewende organismes af te neem omdat dit gedurig beweeg.

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 9:02pm

Puik geneem.

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:18am

PUIK 

Comment by Rika Schoeman on March 26, 2020 at 7:49am

Daar is die pragtige  detail in die See Anemone en die kontras in kleur is baie mooi, so jy het die komposisie goed beplan Anita. Mooi gedoen!

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:10am

Ja, dit is moeilik, maar hier het jy goed gedoen. Mooi skerp met pragtige kleure. Ook 'n goeie komposisie. Mooi!

Comment by Pine on March 25, 2020 at 10:46pm

Pragtige foto Anita!

Comment by Josef Steyn on March 25, 2020 at 8:52pm

Iets anders en baie suksesvol Anita.

Comment by Tina le Grange on March 25, 2020 at 8:17pm

Pragtig Anita, veral die een regs se fokus is pragtig.

Vertel gerus meer vir ons oor hierdie foto's; waar, tipe kamera, jyself onder die water ens.

Comment by Marita McCabe on March 25, 2020 at 6:07pm
WOW!!!! Fantasties!!!!
Comment by Vida van Schalkwyk on March 25, 2020 at 4:37pm

nog 'n besonderse foto anita!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html